"Subscribe"
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
en dan op "send" om uself by ons e-pos databasis te voeg.
"Unsubscribe"
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
en dan op "send" om uself vanaf ons e-pos databasis te verwyder.
Belangrik: Indien u nie van 'n Pop 3 e-posadres soos Outlook, Outook Express ens. gebruikmaak nie stuur eenvoudig 'n e-pos vanaf die adres wat u wil aanteken of afteken aan
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
met die "Subject" Subscribe of
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
met die "Subject" Unsubscribe. Voorbeelde van so 'n e-posadres is Yahoo, Gmail ens.
Voortaan sal bogenoemde die enigste opsie wees vir aan en afteken vanaf die e-pos databasis. Geen e-pos met aan of afteken instruksies sal aanvaar word nie.
Ons is ten volle verbind tot die verskaffing van dinamiese, Christelike moedertaalonderrig van uitnemende kwaliteit aan ons kinders binne ons gemeenskap, in vennootskap met ons ouers, deur middel van kostedoeltreffende benutting van alle hulpbronne en selfverwesenliking van al ons personeel.
Ons vaste oortuiging is om die leuse van ons skool, "ONS BOU", deel van elke leerder se lewe en wese te maak.
By Laerskool Wierdpark ontwikkel ons die kind se volle menswees. Die basis van onderrig is Christelike waardes en ons leer ons kinders om verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle talente en regte.
Ons skool beskik oor gehalte opvoeders en uitstekende fasiliteite om leerders se volle potensiaal te ontwikkel. In hierdie strewe vorm ons ouergemeenskap ‘n integrale deel van die opvoedingspan. Hoë akademiese standaarde word altyd gehandhaaf met die hulp van hoogs bekwame en kundige personeel.
Word ‘n Wierie en wees deel van die GROEN KAMPIOEN!
L/s Wierdapark individuele presteerders - SA
Junior Skaakkampioenskap
Dié
vier leerders van Laerskool Wierdapark is lede van Mid-Gauteng Skaakunie en het
baie goed presteer in die individuele afdeling van die SA Junior
Skaakkampioenskap wat in Desember 2009 by die Universiteit van Kaapstad gehou
is.
Hulle
het die volgende plekke behaal:Dirk du
Toit 10e (0/8's), Tinus Prinsloo 3e (0/10's), Henru
du Toit 5e (0/12's) en Roland Bezuidenhout 7e (0/14's).