Tuisblad arrow Nuusflitse

Onderwyser Login

Hierdie is slegs vir onderwysers.
GEEN ander registrasies sal
goedgekeur word nie!!!!

Skoolkalendar

« < September 2010 > »
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2

Volgende Gebeure

Tue, Sep 14thEstelle verjaar
Tue, Sep 14thMarike Nel verjaar

Wierdas Menu

Webstatistiek

41,949Visitors:
26Visitors today:
30Visitors yesterday:
57.43Visitors per day: Ø
max.
21Max. online:
2009-05-27, 06:40:52at (date):
410Max. visitors per day:
2009-11-16at (date):
Nuusflitse
Instandhouding PDF Druk E-pos
Instandhouding @ Wierdas

U word hartlik uitgenooi om ons hier te kliek blog te besoek om u self te verwittig van huidige en beplande instandhouding aktiwiteite by Wierdapark Laerskool.

Help ons om vir ons kinders die beste skool omgewing te kan gee, Iets waarop ons almal trots kan wees.

Ons versoek ook dat enige kommentaar, voorstelle en klagtes gestuur word aan This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it

Beheerliggaam : Geboue en Terrein
Danie Weideman
 
Skaak PDF Druk E-pos
Skaak.jpg

L/s Wierdapark individuele presteerders - SA Junior Skaakkampioenskap

Dié vier leerders van Laerskool Wierdapark is lede van Mid-Gauteng Skaakunie en het baie goed presteer in die individuele afdeling van die SA Junior Skaakkampioenskap wat in Desember 2009 by die Universiteit van Kaapstad gehou is.

Hulle het die volgende plekke behaal:  Dirk du Toit 10e (0/8's), Tinus Prinsloo 3e (0/10's), Henru du Toit 5e (0/12's) en Roland Bezuidenhout 7e (0/14's).