U eie gesinsnommer/rekeningnommer MOET asseblief getoon word op die skool se bankstaat indien met die Internet inbetalings gedoen word of direk by die bank.
U gesinsnommer/rekeningnommer sal altyd met ‘n 3 begin gevolg deur die eerste 4 letters van u van met die kode agteraan.
Die gesinsnommer/rekeningnommer lyk soos volg: 3BOTH03 OF 3VAND24 (Hierdie is slegs voorbeelde van die nommers.)
NAAM VAN REKENING: LAERSKOOL WIERDAPARK
BANK: ABSA
TAK: CENTURION
TAKKODE: 652005
TJEKREKENINGNOMMER: 01029703597
Indien u onseker is of u rekeningnommer gaan verskyn, faks asseblief bewys van inbetaling vir aandag Heidi by 012 654 1140
|