Die kleure groen en goud dui aan groei en die verryping wat al ons skoliere ondervind. Die dennesnit skildverdeling, sinspeel op die naam "Park", terwyl die regopstaande troffel Sytze Wierda se beroep as argitek en hoof van Openbare Werke van die Z.A.R. simboliseer.
- Die 3 groeipunte (skildverdeling)
- Die kerk
- Die skool
- Die huisgesin
- Bogenoemde groeipunte vorm saam die "park" van groei.
Die troffel dui ook op arbeidsaamheid.
Wapenspreuk: Ons bou
Ons neem ons voorbeeld van Sytze Wierda.
|