Tuisblad arrow Alles oor ons arrow Skool-Info arrow Skoollied

Onderwyser Login

Hierdie is slegs vir onderwysers.
GEEN ander registrasies sal
goedgekeur word nie!!!!

Skoolkalendar

« < September 2010 > »
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2

Volgende Gebeure

Tue, Sep 14thEstelle verjaar
Tue, Sep 14thMarike Nel verjaar

Wierdas Menu

Webstatistiek

41,951Visitors:
28Visitors today:
30Visitors yesterday:
57.43Visitors per day: Ø
max.
21Max. online:
2009-05-27, 06:40:52at (date):
410Max. visitors per day:
2009-11-16at (date):
Skoollied PDF Druk E-pos
Waar die vry en helder winde waai
Staan Laerskool Wierdapark
Met liefde groei ons hand aan hand
In ons Vaderland.

Elke kind die ken sy werk en plig
Leer hier om te dien, lojaal te wees,
Karaktervas, ‘n bousteen elke dag
Hier sal ons bou, almal pligsgetrou,
Hier sal ons bou, aan Gods Woord getrou.

Waar die vry en helder winde waai
Staan Laerskool Wierdapark
Met liefde groei ons hand aan hand
In ons Vaderland.