Tuisblad arrow Alles oor ons arrow Kultuur arrow Redenaars

Onderwyser Login

Hierdie is slegs vir onderwysers.
GEEN ander registrasies sal
goedgekeur word nie!!!!

Skoolkalendar

« < September 2010 > »
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2

Volgende Gebeure

Tue, Sep 14thEstelle verjaar
Tue, Sep 14thMarike Nel verjaar

Wierdas Menu

Webstatistiek

41,879Visitors:
23Visitors today:
29Visitors yesterday:
57.50Visitors per day: Ø
max.
21Max. online:
2009-05-27, 06:40:52at (date):
410Max. visitors per day:
2009-11-16at (date):
Redenaars PDF Druk E-pos
Daar neem jaarliks talle leerders aan ons redenaarskompetisie deel. Elke leerder in die skool neem deel aan die eerste uitdunrondte wat in klasverband plaasvind. Vyf leerders per klas word dan aangewys. 155 leerders neem dan deel aan die volgende rondte.

In die jaarlikse prestige-aand neem 56 leerders deel. Die plekke word in elke graad aangewys asook algehele wenners in elke fase.

Die leerders neem ook deel aan ander kompetisies soos die ATKV-redenaarskompetisie en die Centurion-redenaarskompetisie. Jaarliks dring daar leerders deur tot op provinsiale vlak.