|
Laerskool Wierdapark neem elke tweede jaar deel aan n produksie. Die alternatiewe jaar neem ons deel aan die Centurion Kunstefees. Elke alternatiewe jaar bring die skool n produksie op die planke. Gewoonlik slegs die Intersenfase of die Grondslagfase. Soms neem die hele skool deel. Gedurende 2008 sal daar geen produksie wees nie.
|