|
Leerders word die geleentheid gebied om ook in Engels hul redenaarsvaardighede te verbeter.
Grade 3 tot 7 leerders kry elkeen die geleentheid om voor te berei vir 'n klaskompetisie. Uit elke graad word 8 leerders gekies wat tydens die prestige-aand hul staal in Engels kan wys.
By die prestige-aand word 3 wenners per graad aangewys asook 'n algehele junior en algehele senior wenner.
|