Tuisblad arrow Alles oor ons arrow Sport arrow Landloop

Onderwyser Login

Hierdie is slegs vir onderwysers.
GEEN ander registrasies sal
goedgekeur word nie!!!!

Skoolkalendar

« < September 2010 > »
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2

Volgende Gebeure

Tue, Sep 14thEstelle verjaar
Tue, Sep 14thMarike Nel verjaar

Wierdas Menu

Webstatistiek

41,949Visitors:
26Visitors today:
30Visitors yesterday:
57.42Visitors per day: Ø
max.
21Max. online:
2009-05-27, 06:40:52at (date):
410Max. visitors per day:
2009-11-16at (date):
Landloop PDF Druk E-pos
Leerders in die ouderdomsgroepe 9 jaar tot 13 jaar kan deelneem aan landloop. Landloop se kompetisiefase vind hoofsaaklik in die derde kwartaal plaas, maar is n sport waarin daar regdeur die jaar afrigting plaasvind, aangesien landloop by die middelafstande tydens die atletiekseisoen aansluit. All leerders kan egter oefeninge bywoon om hul fiksheid te verbeter. Landloop word ook beskou as die basis van die algehele fiksheidsprogram van ons skool se totale sportaktiwiteite. Afrigting van hoogstaande gehalte vind plaas vanaf Maandag tot Donderdag.

Tydens die jaarlikse pretloop by die skool in Junie, kry elke leerder geleentheid tot deelname en word daar ook atlete met potensiaal geidentifiseer vir die saamstel van die Super 12 Landloopspan. Ons het elke jaar atlete wat puik presteer tydens die Super 12 end ander liga-byeenkomste. In 2007 het 5 van ons landloop-atlete Noord-Gautengkleure ontvang en aan die Gauteng-kampioenskappe deelgeneem.

Landloop-atlete kan ook tydens die tweede kwartaal aan die AGN-liga (Atletiek Gauteng Noord) deelneem. Alhoewel die skool nie formeel aan hierdie liga deelneem nie, is die inligting by die landloop organiseerder beskikbaar vir alle belangstellendes.