Laerskool Wierdapark neem net elke tweede jaar voluit deel aan Centurion Kunstefees aangesien ons die ander jare produksies of blyspele aanbied.
Gedurende 2008 neem ons weer voluit deel and die kunstefees. Ons het reeds dubbel geaffilieer sodat meer kinders gedurende 4 Augustus en September kan deelneem.
|