Tuisblad arrow Alles oor ons arrow Sport arrow Krieket

Onderwyser Login

Hierdie is slegs vir onderwysers.
GEEN ander registrasies sal
goedgekeur word nie!!!!

Skoolkalendar

« < September 2010 > »
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2

Volgende Gebeure

Tue, Sep 14thEstelle verjaar
Tue, Sep 14thMarike Nel verjaar

Wierdas Menu

Webstatistiek

41,949Visitors:
26Visitors today:
30Visitors yesterday:
57.43Visitors per day: Ø
max.
21Max. online:
2009-05-27, 06:40:52at (date):
410Max. visitors per day:
2009-11-16at (date):
Krieket PDF Druk E-pos
Gedurende die derde kwartaal word ligaspanne vanaf o/10 tot o/13 ingeskryf. Afrigters woon skeidregterskursusse, afrigtings-kursusse en reëlbesprekings by.

Mini-krieket
Seuns en dogters van Graad R tot 3 neem deel. Dit is 'n familiesport, ouers word gratis opgelei om te kan afrig en telling te hou. Tans het ons 12 spelers in 'n span, en speel Saterdae vreindskaplik teen 7 ander skole. Die Saterdae word roteer sodat elke skool 'n beurt kry om die dag aan te bied.

Die seisoen strek van Julie tot November. Ons speel in groen hempies en wit broekies wat te koop is by die skool. Aan die einde van die seisoen ontvang elke speler 'n medalje, en 'n heerlike afsluiting van braaivleis en glybane word gehou.