Tuisblad arrow Alles oor ons arrow Akademie arrow Intermediêre Fase

Onderwyser Login

Hierdie is slegs vir onderwysers.
GEEN ander registrasies sal
goedgekeur word nie!!!!

Skoolkalendar

« < September 2010 > »
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2

Volgende Gebeure

Tue, Sep 14thEstelle verjaar
Tue, Sep 14thMarike Nel verjaar

Wierdas Menu

Webstatistiek

41,878Visitors:
22Visitors today:
29Visitors yesterday:
57.50Visitors per day: Ø
max.
21Max. online:
2009-05-27, 06:40:52at (date):
410Max. visitors per day:
2009-11-16at (date):
Intermediêre Fase PDF Druk E-pos
Hierdie fase sluit in Grade 4, 5 en 6
Die volgende leerareas word in die Intermediêrefase aangebied:

Afrikaans (1e taal)
Engels (2e taal)
Wiskunde
Ekonmiese en bestuurswetenskappe (EBW)
Sosiale wetenskappe (SW)
Natuur wetenskappe (NW)
Tegnologie
Kuns en kultuur (KK)
Lewensoriëntering (LO)

Akademie is op 'n besondere standaard en staan sentraal in alles wat ons doen.
Die onderwysers en leerders leef hulle uit by Wierdapark.
Die internet is beskikbaar vir alle onderwysers, en leerders het 'n besondere rekenaarsentrum tot hul beskikking.
Kundiges van buite word gebruik om die akademie te ondersteun.
Leer geskied binne en buite die klaskamer - opvoedkundige toere, uitstappies ea.
Positiewe akademiese aanmoediging en ondersteuning van die hoof, onderwysers en ouers.