|
Laerskool Wierdapark is besig om hul kleim af te baken in die hokkie geledere!
- Ons eerste span dogters speel in 2007 hul eerste Super 12 toernooi, en kwyt hul goed val hul taak.
- Dogters 1e span dring neer na finaal by Laerskool Wonderboom se Super 8 vriendskaplike toernooi.
- Die dogters speel mini - hokkie vanaf Gr. 1, en speel wedstryde!
- Ons 1e en 2e seunsspanne neem in 2007 aan die liga deel en vaar goed in die vuurdoop seisoen
- Vanaf 2008 speel on o/10 en o/11 seuns ook liga, daar word beoog om nini - hokkie vir seans op die been te bring.
- Ons seuns end dogters 1e en 2e spanne word ook die geleentheid gegun om jaarliks op n oefenkamp te gaan.
- Ons doelwit is om n stansvastige Hokkie - kultuur in Wierdapark vas te lê, sodat elkeen n passie, trots en geesdrif vir hokkie sal hê.
|