|
Tema's vir die jaar:
Familie
Brandweer
Polisie
Helde
Ons land SA
Centurion
Sport en ontspanning
Diere: Soogdiere, Reptiele, Insekte, Wind, Water, Waterlewe, Kersfees.
Hoogtepunte in Graad 3:
Ruca, die Brandweerman kom besoek ons vroeg in Februarie om leerders rondom die gevare van vuur in te lig.
Die Polisie en Brandweer besoek ons by die skool.
Verskillende afdelings kom jaarliks, hetsy die honde-eenheid, taakmag of die dwelmtak om ons leerders in te lig.
In die tweede kwartaal, wanneer ons van ons land leer, besoek ons die Voortrekkermonument.
In die derde kwartaal besoek oom Jan ons om ons meer van sy troeteldier, ‘n luislang, te leer! Oooh!
|