Tuisblad arrow Alles oor ons arrow Akademie arrow Grondslagfase arrow Graad 2

Onderwyser Login

Hierdie is slegs vir onderwysers.
GEEN ander registrasies sal
goedgekeur word nie!!!!

Skoolkalendar

« < September 2010 > »
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2

Volgende Gebeure

Tue, Sep 14thEstelle verjaar
Tue, Sep 14thMarike Nel verjaar

Wierdas Menu

Webstatistiek

41,949Visitors:
26Visitors today:
30Visitors yesterday:
57.43Visitors per day: Ø
max.
21Max. online:
2009-05-27, 06:40:52at (date):
410Max. visitors per day:
2009-11-16at (date):
Graad 2 PDF Druk E-pos
Tema's vir die jaar:

Verjaarsdagpartytjie
Sirkus
Tuistes op die plaas en tuistes van wilde diere
Soorte wonings
Tuistes van ander lande en volke
Padvervoer, spoorvervoer, lugvervoer en watervervoer
Groente en vrugte
Graan
Proteïen
Suiwel
Kleding
Wol en katoen
Sy en leer

Die hoogtepunte in ons Graad 2 jaar:

Uitstappies bv na die Plaaswerf
Redenaars en Olimpiade
Om uiteindelik vas te skryf!
Vrydae se kunsaktiwiteit
Ons fliek (afsluiting) aan die einde van die jaar!
MBK elke week – wat ons baie geniet
Om te leer skaak speel
Ons geniet elke week ‘n rekenaar periode
Entrepreneurs-dag is ‘n leersame dag en ons word “skatryk”

Funksionering in Graad 2:

Elke leerder het 'n blaailêer waarin die metodes en werk verduidelik word.
Huiswerk is inoefening van al die werk wat in die klas gedoen word.
Navorsing is 'n spanprojek en een van ons lekkerste afdelings. U begelei en help u kind om te ontdek en eksperimenteer.
Ons is 'n graad wat saam lag, saam speel, saamwerk en nuwe uitdagings saam aanpak!