|
2007 Was die eerste keer in geskiedenis van Laerskool Wierdapark dat ons in die o/13 liga begin speel het.
Van 2008 af is daar liga spanne vanaf o/10, o/11, o/12, en o/13.
0/13 kan Noord-Gauteng klere kry.
Daar is tans 24 laeskoole in die liga.
Wedstryde word gespeel op omliggende bane. (Silverlakes, Pretoria CC, Dienste en Wingate)
|