Tuisblad arrow Alles oor ons arrow Kultuur arrow Geelbekkies

Onderwyser Login

Hierdie is slegs vir onderwysers.
GEEN ander registrasies sal
goedgekeur word nie!!!!

Skoolkalendar

« < September 2010 > »
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2

Volgende Gebeure

Tue, Sep 14thEstelle verjaar
Tue, Sep 14thMarike Nel verjaar

Wierdas Menu

Webstatistiek

41,949Visitors:
26Visitors today:
30Visitors yesterday:
57.43Visitors per day: Ø
max.
21Max. online:
2009-05-27, 06:40:52at (date):
410Max. visitors per day:
2009-11-16at (date):
Geelbekkies PDF Druk E-pos
Die Juniorkoor bestaan uit 80 Graad 1,2 en 3 leerders. Elke jaar word daar Januarie maand oudisies gehou en die beste stemmetjies word dan gekeur vir die koor.

Ons sing reg deur die jaar by koorfeeste, kunswedstryde, kerkdienste en koorkompetisies. Ons neem deel and die Applous –en Super 12 kompetisie. Een van die hoogtepunte van ons koor se optredes is ons deelnameaan die Foyer-produksies, wanneer ons saam met ‘n bekende kunstenaar optree.

Ons geniet dit ook om by versoringsentrums te gaan optree, om sodoende oumas en oupas se harte bly te maak.

Ons oefen elke Maandag en Woensdag vanaf 2 uur en 3 uur.

Kom sing saam op ‘n vrolike noot!