|
Op Gauteng-Noord Expo verwerf ons leerders 4 brons medaljes, 3 silwer medaljes en 1 Goue medaljes.
Tian van der Walt was die naasbeste in die afdeling vir Elektroniese en Rekenaarwetenskappe (Grade 6-9)
Janet van der Walt was 'n afdelingswenner in die afdeling vir Fisiese Wetenskappe (Grade 1-6)
|