Tuisblad

Onderwyser Login

Hierdie is slegs vir onderwysers.
GEEN ander registrasies sal
goedgekeur word nie!!!!

Skoolkalendar

« < September 2010 > »
S M D W D V S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 1 2

Volgende Gebeure

Tue, Sep 14thEstelle verjaar
Tue, Sep 14thMarike Nel verjaar

Wierdas Menu

Webstatistiek

41,951Visitors:
28Visitors today:
30Visitors yesterday:
57.43Visitors per day: Ø
max.
21Max. online:
2009-05-27, 06:40:52at (date):
410Max. visitors per day:
2009-11-16at (date):
Welkom op ons Tuisblad!
Welkom by Wierdas!

"Subscribe"
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it en dan op "send" om uself by ons e-pos databasis te voeg.

"Unsubscribe"
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
en dan op "send" om uself vanaf ons e-pos databasis te verwyder.

Belangrik: Indien u nie van 'n Pop 3 e-posadres soos Outlook, Outook Express ens. gebruikmaak nie stuur eenvoudig 'n e-pos vanaf die adres wat u wil aanteken of afteken aan This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it met die "Subject" Subscribe of This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it met die "Subject" Unsubscribe. Voorbeelde van so 'n e-posadres is Yahoo, Gmail ens.

Voortaan sal bogenoemde die enigste opsie wees vir aan en afteken vanaf die e-pos databasis. Geen e-pos met aan of afteken instruksies sal aanvaar word nie.

LSWP - Wapen 150-130.jpgOns is ten volle verbind tot die verskaffing van dinamiese, Christelike moedertaalonderrig van uitnemende kwaliteit aan ons kinders binne ons gemeenskap, in vennootskap met ons ouers, deur middel van kostedoeltreffende benutting van alle hulpbronne en selfverwesenliking van al ons personeel.

Ons vaste oortuiging is om die leuse van ons skool, "ONS BOU", deel van elke leerder se lewe en wese te maak.

By Laerskool Wierdpark ontwikkel ons die kind se volle menswees. Die basis van onderrig is Christelike waardes en ons leer ons kinders om verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle talente en regte.

Ons skool beskik oor gehalte opvoeders en uitstekende fasiliteite om leerders se volle potensiaal te ontwikkel. In hierdie strewe vorm ons ouergemeenskap ‘n integrale deel van die opvoedingspan. Hoë akademiese standaarde word altyd gehandhaaf met die hulp van hoogs bekwame en kundige personeel.

Word ‘n Wierie en wees deel van die GROEN KAMPIOEN!

 

Kliek hier en vertel ander van ons.

 


 

Lees meer...
 

Advertensie Soek

 
Gespesifiseerde Soek

Nuusflitse

Instandhouding
Instandhouding @ Wierdas

U word hartlik uitgenooi om ons hier te kliek blog te besoek om u self te verwittig van huidige en beplande instandhouding aktiwiteite by Wierdapark Laerskool.

Help ons om vir ons kinders die beste skool omgewing te kan gee, Iets waarop ons almal trots kan wees.

Ons versoek ook dat enige kommentaar, voorstelle en klagtes gestuur word aan This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it

Beheerliggaam : Geboue en Terrein
Danie Weideman
 

Wisselfoto's